Ike Barinholtz

Ike Barinholtz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Februarie 1977 (1977-02-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ike Barinholtz (gebore 18 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Disaster Movie (2008), Neighbors (2014), en Suicide Squad (2016), en in die televisiereeks The Mindy Project (2012).


Developed by StudentB